Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 10: Onderwysersgids

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 110.00

Quick Overview

Hierdie lespakket – die eerste van ’n reeks wat van graad 6 tot graad 11 strek – het dit ten doel om leerders aan die Nederlandse kultuur, taal en letterkunde bekend te stel. Leerders vertrek vanaf ’n bekende terrein (Afrikaans en Suid-Afrika) na nuwe werelde (Nederlands en Nederland en Belgie).
OR

Details

Hierdie lespakket – die eerste van ’n reeks wat van graad 6 tot graad 11 strek – het dit ten doel om leerders aan die Nederlandse kultuur, taal en letterkunde bekend te stel. Leerders vertrek vanaf ’n bekende terrein (Afrikaans en Suid-Afrika) na nuwe werelde (Nederlands en Nederland en Belgie). Hulle fokus op wat dieselfde in die verskillende lande en tale is, maar ondersoek ook dit wat anders is. Die meeste leerders sal bekend wees met die legendariese karakters wat bespreek word, en sal besef dat ons kulture baie deel, maar dat daar tog verskille is – sommige oppervlakkig; ander meer diepgaande. Kurrikulum-Inligting. Die inhoud dek al die werk wat in week 5 en 6 in kwartaal 2 in die kurrikulum uiteengesit word, maar betrek ook werk uit ander weke. Dit is juis so gekies dat die Nederlandse lespakket ter verryking of as hersiening gebruik kan word. Die taalaspekte dek onder andere gedeeltes waar ooreenkomste en verskille tussen Afrikaans en Nederlands duidelik ter sprake is, naamlik spelling en woordeskatontwikkeling.

Additional Information

SKU 9781485308416
Grade 10
Subject Afrikaans/Nederlands
Language Afrikaans;Undetermined language
Level
Publisher Protea Boekhuis

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.