Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Die koala wat wou klou

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 150.00

Quick Overview

Verskyningsdatum: Junie 2020


Kevin die koala hou nie van verandering nie. Nee! Hy hou daarvan dat als bly net soos dit altyd is. Hy sit bo in sy boom en kou blare, en kyk af na die ander diere wat heerlik onder rondspeel. Die ander diere nooi hom af te klim en saam te speel, maar hy wil daarvan niks weet nie. Tot op ’n dag, wanneer sy geliefde boom begin kraaaaak ... en alles verander.


 Dis ’n oulike rymboek oor hoe om dapper te wees en nuwe dinge aan te durf, pragtig geïllustreer deur Jim Field.


 


 


Kevin the koala doesn’t like change. Not in the slightest! He is perfectly happy sitting in his tree, chewing leaves and watches the other animals play below. Even when they invite him down, he wouldn’t budge, although he does wonder why they seem to have so much fun! But one day, his tree topples ... and changes everything!


Wonderfully witty book about daring to change, beautifully illustrated by Jim Field.

OR

Details

OOR DIE OUTEUR / ABOUT THE AUTHOR

Rachel Bright het grafiese kuns aan die Universiteit Kingston gestudeer. Met haar treffende illustrasies en pittige stories het sy reeds ’n menigte pryse en nominasies vir kinderboeke ingepalm. Die [titel hier] is met die Evening Standard Oscar’s Boekprys en die Sainsbury’s Boekrys bekroon. Haar boeke is reeds in meer as 30 tale vertaal.

Trained in Graphics at Kingston University, followed by a Masters Degree in Printmaking at UWE, her striking illustrative and typographic style, coupled with her witty storytelling have resulted in an award-winning and ever-growing collection of acclaimed picture books. The koala who could won the Evening Standard Oscar's Book Prize and the Sainsbury's Book Award. Her books have sold over 300,000 copies in the UK alone and been translated into over 30 languages.

 

 

OOR DIE VERTALER / ABOUT THE TRANSLATOR

Jaco Jacobs het B.A. Kommunikasiekunde gestudeer en sy honneurs in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi. Hy vertaal en skryf self – sy eerste boek was Troetelgedrog (2001). Hy het al meer as 170 boeke vir kleuters tot jong volwassenes geskryf.

Jaco Jacobs studied B.A. Communication Science at the University of the Free State and completed his honnours in Afrikaans and Dutch literature. He writes children’s books and also translates. He has so far written more than 170 books for children from pre-school to young adults.

Additional Information

Book Condition New
SKU 9781485311331
Author Rachel Bright (outeur); Jim Field (illustreerder); Jaco Jacobs (vertaler)
Dimensions 300 x 240 mm
Format Hardeband/ hard cover
Pages 32
Published Date 1 Apr 2020
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Prenteboek
Series n/a

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.