Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Dinosourium

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 450.00

Quick Overview

Ontdek die fassinerende gediertes wat miljoene jare gelede oor die aarde geheers het in hierdie natuurwetenskapmuseum in drukvorm. Maak kennis met van die kleinste geveerde wesens tot die enorme plantvreters wat die aarde laat skud het wanneer hulle beweeg het. Saamgestel met die deskundige insette van onder andere paleontoloë.

OR

Details

OOR DIE OUTEUR

Lily Murray, wat al van kleintyd af stories uitdink, is die skrywer van ’n verskeidenheid kinderboeke, fiksie sowel as niefiksie, oor onder andere dinosouriërs en warmbrakke wat weggekom het. Die Chris Wormell is ’n ervare illustreerder wat bekend is vir prenteboeke soos George and the Dragon. 

Additional Information

Book Condition Nuut
SKU 9781485311003
Author Lily Murray
Dimensions 370 x 272 mm
Format Hardeband
Pages 112
Published Date 1 May 2020
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Natuurwetenskap
Series No

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.