Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Engele in die Bybel

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 89.00

Quick Overview

“Hoe lyk engele?” “Wat doen hulle?” “Het hulle name?” In Engele van die Bybel beantwoord bekende kinderboekskrywer Wendy Maartens hierdie en ander vrae oor God se engele. Sy stel kinders bekend aan spesiale engele in 18 verskillende Bybelstories soos Jakob se droom, Bileam se pratende donkie, die engel wat vir Elia kos gegee het, en die engel wat vir Maria goeie nuus gebring het. Dié boekie, wat begin met ’n volksrympie, sluit kleurvolle illu­strasies deur Catherine Groenewald in wat lewe gee aan die engele en die stories waarin hulle verskyn. Aan die einde van die boek is daar ook instruksies om jou eie kaartjie met ’n opspring-engel te vou.
OR

Additional Information

Book Condition New
SKU 9781431616404
Author Wendy Maartens
Dimensions N/A
Format Hardback
Pages N/A
Published Date N/A
Publisher Christelike Uitgewers Maatskappy
Language Afrikaans
Genre Kinderbybels
Series N/A

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.