Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Weber se Braaibybel

Weber se Braaibybel

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 350.00

Quick Overview

Weber se Braaibybel is ’n alles-in-een meestersklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvatt ende gids alles dek wat die ywerige eienaar van ’n ketelbraai behoort te weet.
OR

Details

Weber se Braaibybel is ’n alles-in-een meestersklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvatt ende gids alles dek wat die ywerige eienaar van ’n ketelbraai behoort te weet. Leer hoe om die perfekte steak of ribbetjies gaar te maak, om ’n lamsbeen oop te vlek, om hoenderboudjies en -vlerkies te braai sonder om dit te verbrand, en hoe om ’n kalkoen te berook. Daar is wenke en goeie idees wat die geheime van ’n suksesvolle braai sal onthul, terwyl hoofstukke oor marinades, geurmiddels en souse jou sal inspireer om jou eie kenmerkende smake saam te stel. Van sosaties, tjops en burgers tot meer ingewikkelde spitbraaie, geroosterde groente, pizza oor die kole en piesang-s’mores, is hierdie boek propvol resepte vir braai regdeur die jaar. As braai deel is van jou leefstyl en jy jou buitemuurse kookvernuf wil verbeter, hoef jy nie verder as Weber se Braaibybel te soek nie!

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781432304089
Author N/A
Dimensions 280 mm x 220 mm
Format Hardback
Pages 320
Published Date 1 Sep 2014
Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd
Language Afrikaans
Genre N/A
Series N/A

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.