Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

4x4 Roetes deur Suider-Afrika

4x4 Roetes deur Suider-Afrika

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 250.00

Quick Overview

4x4-Roetes deur Suider-Afrika kyk in besonderhede na 20 wonderlike 4x4-roetes van oor die hele Suid-Afrika van die gewilde Sederberg- en Richtersveld-streke van Suid-Afrika tot die Namib-woestyn in Namibie en ooswaarts na Lesotho en Mosambiek.
OR

Details

4x4-Roetes deur Suider-Afrika kyk in besonderhede na 20 wonderlike 4x4-roetes van oor die hele Suid-Afrika van die gewilde Sederberg- en Richtersveld-streke van Suid-Afrika tot die Namib-woestyn in Namibie en ooswaarts na Lesotho en Mosambiek. Elkeen van die 20 roetes word in fyn besonderhede beskryf met bydraes van bekende 4x4-operateurs, en dit gee die boek 'n unieke perspektief met beskrywings soos gesien deur die oe van plaaslike kundiges. Elke hoofstuk bevat 'n gedetailleerde dag-vir-dag-beskrywing van 'n 4x4-roete tesame met kaarte, kleurfoto's en GPS-roetepunte vir gebruik saam met enige GPS-navigasiestelsel. Die boek is ook propvol inligting oor die plaaslike fauna en flora en bevat interessante feite oor elk van die streke waardeur gereis word asook toeriste-inligting en verblyflyste om oornagverblyf te beplan. Vir die ernstige avonturier - elke hoofstuk gee spesifieke voertuigvereistes, 'n toerustingkontrolelys, toestand van die paaie en waarskuwings, meerdaagse roetes met kundige advies, watter spesiale bestuursvaardighede nodig is, punte vir selfversorging en gedetailleerde afstandtabelle vir elke roete. Hierdie boek sluit 'n gratis bonus-CD met aflaaibare GPS-roetes en kaarte in.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781770262928
Author N/A
Dimensions 210 mm x 297 mm
Format Mixed media product
Pages 224
Published Date 11 Aug 2011
Publisher Map Studio
Language Afrikaans
Genre General Folded Maps & Walking Guides
Series N/A

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.