Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

In die skadu van Paarlberg (Omnibus)

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 295.00

Quick Overview

Verskyningsdatum: Julie 2020


Drie van Elsa Winckler, wat al vier keer die ATKV-Woordveertjie vir romanses gewen het, se gewildste liefdesverhale wat voorheen afsonderlik verskyn het. Die verhale (Om Amelie se tafel, Liefde in laslap en Liefde deur ’n lens) gaan oor drie weeskinders, Amelie, Natalie en haar broer Francois, se pad om ware liefde te vind.

OR

Details

OOR DIE OUTEUR

Elsa Winckler skryf heeltyds. Haar eerste liefdesverhaal, Tussen jazz en rock wen in 2008 die rooi rose/LAPA-liefdesverhaalkompetisie. Sy wen ook die ATKV-Woordveertjieprys vir romanses met hierdie boek. Sy het nog ATKV-Woordveertjies vir Te eenders, te anders (2014), Liefde in laslap (2016) en Blameer die skoenlapper (2019) gewen. Sy woon in Bettiesbaai.

Additional Information

Book Condition Nuut
SKU 9781485311546
Author Elsa Winckler
Dimensions 137 x 213 mm
Format Safteband
Pages 497
Published Date 1 Jul 2020
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Romanse/Liefdesverhale
Series n/a

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.