Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Kleure Van Liefde

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 165.00

Quick Overview

Toe leukemie in hul twintigste huweliksjaar by Marthie se man Derik gediagnoseer word, word die Mombergs se lewe onherroeplik verander. Skielik moet hulle die realiteit van hospitale, chemoterapie, en later die onafwendbaarheid van Derik se dood, leer verwerk.
OR

Details

Toe leukemie in hul twintigste huweliksjaar by Marthie se man Derik gediagnoseer word, word die Mombergs se lewe onherroeplik verander. Die “vonnis” kom totaal onverwags en die prognose lyk donker: waar Derik voorheen vir geen uitdaging nee gese het nie (die Twee Oseane en die Comrades gehardloop het, entoesiasties was om sy vlieglisensie te bekom en die paartjie op die kruin gestaan het van ’n skynbaar sorgelose en geleentheidbelaaide bestaan, moet hulle nou die realiteit van hospitale, chemoterapie, en later die onafwendbaarheid van Derik se dood, leer verwerk – en ervaar hulle onder die moeilikste van omstandighede dat die kleure van liefde nie net die sonskyngeel en pastelpienk van die lewe se ligkant insluit nie – maar ook die swart van vrees, die grys van onsekerheid en die rooi van pyn help inkleur. In Kleure van liefde word met nugterheid en humor, maar ook op filosofiese en vraende trant, besin oor die lewe voor, tydens en na ’n geliefde se dood. Deur werklike dagboekinskrywings en e-posse die skrywer en haar man by die vertelling in te sluit, word die leser betrek by ’n baie persoonlike ontdekkingstog: die na aanvaarding, berusting – en hoop.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781869191719
Author Marthie Momberg
Dimensions 137 mm x 213 mm
Format Paperback / softback
Pages 224
Published Date 15 Dec 2007
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Romance & Sagas
Series N/A

You may also be interested in the following product(s)

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.