Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Wat Praat Jy!

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 235.00

Quick Overview

Wat praat jy! bevat meer as 20 000 Afrikaanse gesegdes, vaste uitdrukkings en idiome. Hierdie vaste uitdrukkings, gesegdes en idiome word met 'n eenvoudige voorbeeldsin verklaar.
OR

Details

Wat praat jy! bevat meer as 20 000 Afrikaanse gesegdes, vaste uitdrukkings en idiome. Hierdie vaste uitdrukkings, gesegdes en idiome word met 'n eenvoudige voorbeeldsin verklaar. Dit word verder toegelig deur aan te dui van watter taal die uitdrukking of woord afkomstig is. C.J. Langenhoven het 'n groot bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat gemaak en De Wet toon ook aan wanneer 'n uitdrukking van hom afkomstig is. Heelwat spreekwoorde is afkomstig van die Bybel. Wat praat jy! is 'n besondere naslaanwerk. Johanna de Wet het na haar aftrede as onderwyseres in 1996 'n doktorsgraad in die psigo-pedagogiek behaal. Haar belangstelling in die Afrikaanse taal en geskiedenis het gelei tot die samestelling van 'n aantal boeke, waaronder die kinder-trilogie Dierestories, Heldestories en Afrikastories en Hoopstad se mense onthou met waardevolle herinneringe aan die geskiedenis en karakters van die dorp. Sy woon steeds op Hoopstad waar sy haar aan haar skryfwerk wy.

Additional Information

Book Condition N/A
SKU 9781869195403
Author Johanna de Wet
Dimensions 260 mm x 300 mm
Format Paperback / softback
Pages 500
Published Date 16 Aug 2011
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Linguistics
Series N/A

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.