Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Die Begeleiding Van Duiwe

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 165.00

Quick Overview

Koop die e-boek hier. 


Die begeleiding van duiwe is 'n stewige bundel oor 'n verskeidenheid verweefde temas. Die liefdesgedigte is dikwels nostalgies en vol verlange, maar hou verrassend genoeg ook verband met die tema van oorlog en stryd wat deur die bundel loop.
OR

Details

Die begeleiding van duiwe is 'n stewige bundel oor 'n verskeidenheid verweefde temas. Die liefdesgedigte is dikwels nostalgies en vol verlange, maar hou verrassend genoeg ook verband met die tema van oorlog en stryd wat deur die bundel loop. Daar is 'n durende spanning tussen verskillende sfere in die bundel: tussen die aardse en die verhewene, die godsdienstige en die lyflike, tussen Israel en Suid-Afrika. Hierdie spanning word in 'n mate oorbrug deur beweging tussen die werelde, deur reise, verhuising en weggaan, met duiwe wat dikwels as skakel tussen die verskillende sfere optree. In die slotgedig "Eksodus" word die tweespalt treffend in die Suid-Afrikaanse aktualiteit ingebed, met die liefdes- en godsdienstige temas wat steeds saamklink.

Additional Information

Book Condition Nuut
SKU 9781869191993
Author Rosa Smit
Dimensions x
Format Paperback / softback
Pages No
Published Date 31 Mar 2008
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Poetry Texts & Poetry Anthologies
Series No

You may also be interested in the following product(s)

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.