Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Tussenganger

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 180.00

Quick Overview

Beskikbaar Februarie 2020!


Bekende digter en resensent Louis Esterhuizen het die volgende oor hierdie versameling gedigte gesê: Duidelik is Tussenganger die werk van ʼn digter wat in die volle krag van sowel sy eie kreatiewe denke as vakkundige vernuf staan. Dit is ʼn digverweefde, deurgekomponeerde en uitdagende teks wat die leser nie net met die totaliteit van sy/haar menswees konfronteer nie, maar ook dwing om afstand te doen van geykte opvattings en veral verwagtings. Genadelose poësie, inderdaad, en by uitstek hermeties van aard met geen “gemaklike” toegewing aan die leser óf die aangesprokene nie. Trouens, nog selde was TS Eliot se uitspraak “Genuine poetry moves before it is understood” só van toepassing as met hierdie gedigte.

OR

Details

OOR DIE OUTEUR

Marius Crous (1965–) is 'n bekroonde Suid-Afrikaanse digter en dosent aan die Nelson Mandela Universiteit. In 2004 het het hy die RAU-Mardene Marais- (UJ-)debuutprys vir Brief uit die kolonies (2003) ontvang.

Sy gedigte word opgeneem in die versamelbundels wat jaarliks ná Versindaba uitgereik word, asook in Groot verseboek en ander bloemlesings soos My ousie is 'n blom.

Hy verower in 2014 derde prys in Versindaba se lykdigte kompetisieoor gestorwe digters met Lykdig vir Wisława Szymborska.

Publikasies:

2003 - Brief uit die kolonies

2006 - Aan 'n beentjie sit en kluif

2012 - Vol draadwerk

Additional Information

Book Condition New
SKU 9781485310884
Author Marius Crous
Dimensions 137 x 213 mm
Format Sagteband
Pages 152
Published Date 15 Feb 2020
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre Poësie
Series No

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.