Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

Via Afrika Afrikaans: Gr 9: Leesboek

Via Afrika Afrikaans: Gr 9: Leesboek

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 152.90

Quick Overview

Die Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel.
OR

Details

Die Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook ? inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids verkaf generiese leiding oor hoe om elke genre in die klas te behandel asook inligting oor hoe om elke leesteks te benader. Antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leesboek kom in die Onderwysersgids voor. Die Leesboek moet saam met die Leerderboek en Onderwysersgids vir elke graad gebruik word.

Additional Information

SKU 9781415421208
Grade 9
Subject Afrikaans
Language Afrikaans
Level N/A
Publisher Nasou / Via Afrika

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.