Home

Welcome to our shop!

My Cart:

0 item(s) - R 0.00
You have no items in your shopping cart.

0

More Views

Waterbobbejaan

Availability: In stock

Stock on hand is determined by the sum of all branches across the country.
Stock availability does not reflect that of any one specific branch.

R 170.00

Quick Overview

Koop die e-boek hier. 


Dis die een wat spore op sy werf los: kaalvoetspore soos die van ’n mens. Waterbobbejaan dink hy regeer op hierdie plaas. Die boer is bekommerd.
OR

Details

Dis die een wat spore op sy werf los: kaalvoetspore soos die van ’n mens. Waterbobbejaan dink hy regeer op hierdie plaas. Die boer is bekommerd. Sakamatlakobata voel soos ’n bywoner op sy eie plaas. Hy wou tot elke prys op Bobbejaankrans kom woon en nou gebeur wat sy bure hom voorspel het. Sy franselemoene word geplunder, sy tentpenne uitgepluk en sy vrou se bakoond met ’n klip toegestop. Sakamatlakobata weet wie is hiervoor verantwoordelik. Is Waterbobbejaan ook die een wat sy hamels vang en daardie maanlignag agter sy en sy gesin se wa aangehardloop het? “Waterbobbejaan is unieke vertelkuns: van magies en geheimsinnig, tot boertig-snaaks.” – Hennie Aucamp.

Additional Information

Book Condition No
SKU 9781869192839
Author Ben Venter
Dimensions 135 mm x 215 mm
Format Paperback / softback
Pages No
Published Date 30 May 2009
Publisher Protea Boekhuis
Language Afrikaans
Genre General & Literary Fiction
Series No

You may also be interested in the following product(s)

Protea Boekwinkel will be trading
from Monday 4 May 2020, find out more here.